1st column
Afskeid
Jy't weggegaan en jy bewoon 'n silwer herberg in die sneeu jou venster kyk nog elke nag met drie blink oë na die plein die plein is boom en wind en boom en wind en wind en wintermiddag voer daar iemand die meeue krummels teen die wind
© NP van Wyk Louw