|
Lydenburg |
Voortrekkerskool | Voortrekkerkerk | Long Tom Kannon |
photo: Andrew Ashton | ||
|
|
Die 155 mm Creusot of Long Tom soos hy tydens die Tweede Vryheidsoorlog bekend gestaan het, was 'n Franse kanon. Vier van hierdie kanonne saam met 4 000 gewone kanonkoeëls en 4 000 skrapnel en 800 kartetse is deur die Zuid-Afrikaansche Republiek (wat informeel as Transvaal bekend gestaan het) aangekoop in 1887. Die kanonne is aanvanklik rondom Pretoria in forte geplaas. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog is die kanonne ontplooi as veld- en belegkanonne by die Beleg van Ladysmith, die Beleg van Mafikeng en die Beleg van Kimberley en ook die Slag van Berg-en-dal. Na die ammunisie uitgeput geraak het, is die kanonne een vir een vernietig om te voorkom dat hulle in Britse hande sou val. |
THE SECOND ANGLO - BOER WAR, SOUTH AFRICA 1899 - 1902 |
||
This artistic work created by the United Kingdom Government is in the public domain.
This is because it is one of the following:
HMSO has declared that the expiry of Crown Copyrights applies worldwide (ref: HMSO Email Reply) |
||