|
Reën In Die Voorwinter -G.A. Watermeyer |
www.boerafrikana.com: Tuisblad > Digters |
1st kolom
|
Reën In Die Voorwinter
Vier mure teen die Suidewind-
Kareehoutstompe in die vuur,
My bont koei lê op koringstrooi,
Soet deur die lang nag sing die reën;
Die wendam stoot sy uitloop oor-
G.A. Watermeyer |
3de kolom |