Berggans - Boerneef
Die berggans het ’n veer laat val van die hoogste krans by Woeperdal my hart staan tuit al meer en meer ek stuur vir jou die berggansveer mits dese wil ek vir jou sê hoe diep my liefde vir jou lê