|
Martinus Wessel Pretorius |
www.boerafrikana.com: Tuisblad > Foto Album |
Martinus Wessel Pretorius
|
Die Driemanskap was 'n groep van drie leiers wat deur die Volksraad van die Zuid-Afrikaansche Republiek aangestel is om die land te bestuur totdat die Republiek herstel is nadat dit deur Brittanje geannekseer was. Die Driemanskap het bestaan uit Paul Kruger as Onder-President, Piet Joubert as Kommandant-Generaal en Marthinus Wessel Pretorius. Die Driemanskap was in bevel totdat Paul Kruger as President verkies is in 1883. | 3rd column |