Voortrekkermonument - Friese

www.boerafrikana.com: Tuisblad >

Fries in die heldesaal van die Voortrekkermonument, Pretoria

(wikimedia:Joonas Lyytinen)

 

Deel van die historiese fries in die Heldesaal van die Voortrekkermonument, Pretoria. Afgebeeld is 'n gewonde voortrekker by die Slag van Vegkop op 16 Oktober 1836. 'n Seun en vrou in die agtergrond dra kruithorings. In hierdie aanslag op die laer van Hendrik Porgieter het 6,000 Ndebeles deelgeneem, wat nie die verskansing kon binnedring nie, maar wel al die beeste, osse en perde geplunder het. Die trekkers is deur die Rolongstam bygestaan wat osse verskaf het om die trek voort te sit, wat die tema van die volgende fries is.

Fries in die heldesaal van die Voortrekkermonument, Pretoria. 'n Insident in die Slag van Italeni op 6 April 1838 word uitgebeeld, wat naby Dingaanstat plaasgevind het. Dirkie Uys verdedig sy gewonde vader, Piet Uys, tot die dood.

(wikimedia:Joonas Lyytinen)

foto: Hans Sterkendries
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
   
bo-aan bladsy
Hoofblad | Web meester